RSVP - Boekbekendstelling: Vers en Kapittel
Vers & Kapittel: Artikels, rubrieke en naskrifte oor die digkuns deur Daniel Hugo is nou by Kraal Uitgewers beskikbaar en word op 17 Mei 2018 bekend gestel.

Hugo beskik oor die vermoë om die internasionale wêreld van die digkuns vir die gewone leser uiters toeganklik te maak. Hy skroom ook nie om ’n persoonlike blik te werp op verskeie skrywers en hul werk nie.

Jy word hartlik genooi na die amptelike bekendstelling van Vers & Kapittel: Artikels, rubrieke en naskrifte oor die digkuns.

Datum: Donderdag 17 Mei 2018
Tyd: 18:00 vir 18:30
Plek: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Ziervogelstraat 574, Arcadia, Pretoria

Antwoord asseblief voor 11 Mei 2018.

Dit is noodsaaklik om u bywoning vooraf te bevestig, aangesien beperkte plek beskikbaar is.

Verversings sal bedien word.

Die boek sal ook tydens die geleentheid te koop wees. (Kontant en kaarte word aanvaar.)

Veilige parkering is beskikbaar.

Bestel jou eksemplaar vandag nog via die volgende skakel - https://goo.gl/5e7er4 

Sign in to Google to save your progress. Learn more
Naam *
Van *
E-posadres *
Selfoonnommer *
Hoeveelheid bywoners *
Kommentaar
Voeg enige verdere kommentaar hier by
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy