MOEG VIR SLAGGATE?? • Kimberley se strate is ʼn slaggat-hindernisbaan.

MOEG VIR SLAGGATE?? • Kimberley se strate is ʼn slaggat-hindernisbaan.

Started
April 26, 2016
Petition to
Linja van wyk
Petition Closed
This petition had 267 supporters

Why this petition matters

Started by Linja van Wyk

Moeg vir slaggate?

Kimberley se strate is ʼn slaggat-hindernisbaan.


Dit hou ʼn groot veiligheidsrisiko vir motoriste in en beskadig motors.


Die munisipaliteit gebruik nie jou belastinggeld om die paaie in stand te hou nie.


AfriForum gaan self die slaggate in Kimberley herstel, maar ons het jou stem nodig. Voeg jou stem by die petisie, en sê “nee” vir vervalle strate.

Petition Closed

This petition had 267 supporters

Share this petition

Share this petition in person or use the QR code for your own material.Download QR Code

Decision Makers

  • Linja van wyk