Deel

Gee die howe regtig die kinders makliker vir Ma?

Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Ma’s en pa’s is mede-ouers wat die verantwoordelikhede deel, en pa’s word deesdae baie meer met verblyfreëlings ingesluit.
Ma’s en pa’s is mede-ouers wat die verantwoordelikhede deel, en pa’s word deesdae baie meer met verblyfreëlings ingesluit.

Daar bestaan ’n persepsie dat howe meer geneig is om in ma’s se guns te beslis wanneer dit by toesig oor kinders kom, maar dit verander, skryf Louise Ferreira.

Dit is altyd pynlik wanneer ’n verhouding eindig – nog meer wanneer daar kinders betrokke is. Gewoonlik, sê die popkultuurprentjie in ons kop, bly die kinders by ma terwyl pa hulle elke derde naweek en skoolvakansies sien. Maar bevoordeel ons howe regtig vroue as dit kom by toesig oor hul kinders?

Nee, sê Trudi Bisset, hoof van bemiddeling by die Family Life Centre (deel van FAMSA in Johannesburg).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.51
+0.3%
Rand - Pond
23.23
-0.0%
Rand - Euro
19.94
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Platinum
966.10
-0.0%
Palladium
950.00
-0.1%
Goud
2,301.30
0.0%
Silwer
26.55
0.0%
Brent-ruolie
82.96
-0.9%
Top-40
70,300
+0.5%
Alle aandele
76,428
+0.5%
Hulpbronne 10
60,246
-0.2%
Industriële 25
107,200
+1.3%
Finansiële 15
16,554
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos